Is jy 50+ en bekommerd oor jou aftrede? Hier is n manier om n ekstra inkomste van jou foon af te bou

WELKOM BY DIE DIGITALE MAGNETIESE SISTEEM!!

Geen ervaring nodig nie. Geen ingewikkelde dinge nie. Net n eenvoudige manier om te begin - selfs al begin jy van voor af..

WAT AS JY NIE NODIG HET OM ALLES ALLEEN UIT TE WERK NIE?

Jy word n klomp strategiee in die hand gestop en verwag dat jy dit reeds ken... soos..

Bou n web tuiste

Ontwerp 'funnels'

Leer bemarking waarvan jy nog nooit gehoor het nie

Word n video masjien oornag

Dis nie vryheid nie, dis stres.

So wat as jy dit alles kan vryspring..en in n sisteem kan instap wat alles alreeds vir jou gedoen is, alreeds werk en reg is vir jou om te begin...

Dis presies wat hierdie is...

Jy het nie nodig om n hele masjien te bou nie.

Jy het net momentum nodig.

Hierdie is een van die mees toeganklike besigheidstelsels wat vandag beskikbaar is, gebou om wrywing te verwyder en jou te help om vinnig vastrapvlak te kry..


Jy kry al jou opleiding en mentorkap - in een plek —sodat jy kan begin verdien terwyl jy leer — sonder tegniese probleme


Hi, Ek's Marieta...

Toe ek my aanlyn besigheid begin het , het ek geen strategie gehad nie...

Maar ek het wel n done- for- you- sisteem gehad .. en die moed om dit uit te werk soos ek gaan...


Ek het gesien hoe mense sukkel en probeer om alles bymekaar te sit..
Hulle brand uit voordat hulle begin het...


So ek het iets baie eenvoudiger..

n Sisteem wat al die raai werk, tegniese stres verwyder en geen oorweldigende gevoel nie...

So jy kan begin voor jy reg voel — en groei soos jy gaan.

Want ek was waar jy nou is...

En nou bou ek wat ek wens ek vroeer gehad het..


Wat as jy niks op jou eie hoef uit te werk nie?

Ek het n Digitale sisteem gekry wat..

Jy onmiddelik kan begin verkoop met n klaar opgestelde produk en funnel...

Leer soos jy gaan, sonder dat jy enige iets hoef te ontwerp...

Ek het nie nodig gehad om enige tegniese vaardighede te he nie.

Ek het niks van voor af gebou nie.

Ek het nie eers nodig gehad om my gesig te wys nie.

Ek het nie maande gevat om te beplan nie..

Ek het gekoop, geleer, verdien.

Toe vat ek alles wat ek geleer het… en bou iets beter vir jou...


Kom ek stel jou voor aan die Digitale Magnetiese Sisteem...

n Kompleet opgestelde besigheid vir jou, jy kan vandag begin..
Jy kry alles wat jy nodig het..

BEGIN: Met geen raai werk..

→Verkoopsonder om 'SALESY' te klink..

Trek kliente aan sonder koue DM's

Leer m te bou en te verkoop en leer om jou eie digitale produkte te maak later..

En al hierdie werk, selfs al het jy dit nog nooit tevore gedoen nie..

As jy gesoek het na n maklike en beginner vriendelike aanlyn program, hierdie is presies dit..

Geen tegniese gesukkel nie. Geen deurmekaar stelsels nie..

Net n stap-vir-stap besigheid wat die raaiwerk verwyder en jou help om regte vordering te maak en 90% Affiliate kommisie te maak..

Wat jy binne in die Digitale Magnetiese sisteem sal kry

Hierdie is nie net n kursus wat jy kyk nie — Dis n sisteem wat jy implementeer soos jy groei..Elke module is ontwerp om jou te leer om jou 'skills' te bou, jou 'mindset' en jou blootstelling stap vir stap..

MODULE 0: Welkom +Orientering

MODULE 1: Jou besigheid is gereed, kom ons begin..

MODULE 2: Stel jou sosiale media platforms op.. (IG, TT, FB, YT)

MODULE 4: Begin met jou eerste 'post',( al voel jy senuweeagtig)

MODULE 5: Jou daaglikse raamwerk..

MODULE 6: Jou eerste $500–$5,000 (USD) Plan..

MODULE 7: Ondersteuning, Gemeenskap & Wat volgende is..

ADDITIONELE MODULES

Self vertroue om te verkoop

Verkoop tegniek (Hoekom mense koop)

Inhoud wat konnek en verkoop

Om te verkoop sonder om 'salesy' te klink

Eenvoudige sisteme om konstant te verkoop

Bemeester konstantheid

KIES JOU PAD NA VERKOPE EN EENVOUD

n Ongelooflike sisteem. Begin waar jy is en groei soos jy gaan..

What You Get Inside the Digital Magnetic System — $497 (USD)

Hierdie is n volledig klaar opgestelde besigheid wat ontwerp is om jou te help om vinnig te begin, met vertroue te verkoop en te groei op jou terme, sonder om tegnies uitgebrand te voel...


Hier is wat jy kry:

Hierdie is n kompleet opgestelde besigheid sisteem, wat ontwerp is om jou te help om vinnig te begin, om met vertroue te verkoop en te groei op jou terme sonder tegniese oorweldiging of inhoud uitbranding.

Hier is wat jy kry:

Volledig opgestelde besigheid
→ Website, funnel, checkout ,en email sisteem —jy sit net jou naam en website links in en jy is reg om te gaan.

Her verkoop regte — 90% Kommisie

→ Verkoop die presiese sisteem en verdien 90%van elke program wat jy verkoop — geen maandelikse kostes nie.

AI Sales Content Bot
→ 24/7 ondersteuning om jou te help om inhoud te skryf-sy help met jou 'hooks' e-posse en soveel meer, gebou op dieselfde sisteem wat ses syfers toe kan lei met verkope. .

Magnetiese inhoud Vault
→ 100+ plug-and-play voorbeelde vir Reels, carousels, opskrifte, stories, en meer — sodat jy nooit hoef te wonder wat om te post nie

Stap-vir-Stap platform opleiding
→ Hoe om op te daag en te verkoop op Instagram, TikTok, YouTube, and Facebook —met volledige opleiding ingesluit.

Attraction Marketing Raamwerk.
→ Leer hoe om die regte mense aan te trek — geen koue boodskappe nie net die regte taktiek.

Affiliate Marketing Blueprint
→Leer hoe om etiese monetisering in die sisteem te handhaaf en ander programme eties aan te bied.

DMS MODULES
→ Self vertroue, inhoud, duidelikheid, en om konstant te wees —alles deur die vol DMS opleiding.

Bonus Templates & Opleiding
→ Voorbeelde om jou te help groei en jou volle potensiaal te bereik om jou eie produkte te ontwerp wanneer jy gereed is.

Weeklikse ondersteuning +Gemeenskap toegang 24 uur n dag
→ Weeklike toegang, vrae en antwoord sessies en n ondersteunende netwerk vir terug voering en momentum bou.


Totale waarde: $2,500 (USD)+
Jou Prys: $497 (USD) - Eenmalig

(plus a $75 (USD) Aktiverings fooi )

GEEN MAANDELIKSE UITGAWES.

NET N VOLLEDIGE BESIGHEID WAT REG IS OM TE GROEI.



HIERDIE IS HOE REGTE MENSE BEGIN..

Jy het nie n 'fancy logo' nodig nie.

Jy hoef nie die wiel te 'reinvent' nie .

Jy kort n sisteem wat werk.

n Sisteem waar jy verdien terwyl jy leer.

DIS WAT DMS DOEN...

Dit help jou om nou geld te maak-en gee vir jou alles wat jy nodig het om jou eie Digitale 'brand' te bou, soos jy groei.

GEEN DRUK NIE...Net n eerste slim stap- Gebou om maklik te wees.


HIERDIE IS VIR JOU AS:

→ Jy n besige persoon is wat meer tyd vryheid wil he, sowel as finansiele vryheid→ Jy wil iets begin maar voel oorweldig oor al die geraas daarbuite oor aanlyn besigheid.
→ Jy het klaar gedink en is reg om te begin.
→ Jy hoef nie perfek te wees nie..Jy moet net begin..

REGTE RESULTATE VAN REGTE MENSE

BEGIN JOU DIGITALE REIS VANDAG!!

Sit jou naam in en begin post...

Dis hoe maklik dit kan wees.

Kom ons maak dit die begin van alles waaroor jy nog altyd droom.

Ek sien aan die binnekant!
—Marieta Cooper


FAQs:

Het ek enige ondervinding nodig om te begin?
Nee GLAD nie. Die hele besigheid is vir jou opgestel , en ons loop saam met jou deur elke stap. As jy instruksies kan volg , kan jy hierdie program sukses vol doen.


Kan ek regtig die sisteem verkoop?
JA. Jy is ten volle gelensieerd om die program te verkoop en 90% te verdien met elke program wat jy verkoop .Ons gee die funnel en jy hou die profyt.


Is opleiding ingesluit?
Hierdie Starter pak sluit in weeklikse ondersteuning en vrae en antwoord sessies — maar nie direkte opleiding nie, video audits, of mentorskap, daardie is deel van die program.


Moet ek my gesig wys?
Nee, glad nie. Die sisteem sluit in n volle FACELESS strategie, so jy kan groei sonder om jou gesig te wys

op kamera.

Hierdie is nie net n 'side hustle' nie.

Dis n skuif in hoe jy verdien, opdaag en lewe .

Sluit vandag aan by die Digitale Magnetiese Sisteem- en maak hierdie doe oomblik toe alles vir jou verander het.